Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

“Verkiesing moet doodskoot vir kaderontplooiing wees” – DA

PRETORIA, GAUTENG – Die DA sê 2024 se algemene verkiesing gaan ‘n referendum oor kaderontplooiing wees.
Dit nadat die Hooggeregshof in Pretoria die amptelike opposisie se aansoek om kaderontplooiing ongrondwetlik te verklaar, met koste van die hand gewys het.
Die party gaan teen die beslissing appelleer.
Intussen het die ANC self hul dokumente oor kaderontplooiing wat Maandag aan die DA oorhandig is, op hul webwerf geplaas.
Hulle meen die DA maak die inhoud op ‘n verwronge manier bekend.

en_USEnglish